top of page
WIX BANNER - ONS GEMEENTE (1).png

ONS ROEPING

SKYN JESUS SE LIG!

Sodat ons gemeenskap en die wêreld die

LIG kan ken

Geanker in Jesus, die Ligbron wat lewe gee

ONS ROEPING
ONTMOET DIE LERAARS

ONTMOET
DIE LERAARS

Ds Johan.jpg

Ds. Johan Engelbrecht

Sel:     082 372 6729

Epos:  johan@ngkhartenbos.co.za

IMG-20250108-WA0000.jpg

Ds. Johan Kruger

Sel:     084 256 8031

Epos:  kruger@ngkhartenbos.co.za

Divvie.jpg

Ds. Divvie van Niekerk

Sel:     083 234 4328

Epos:  divvie@ngkhartenbos.co.za

DIE PERSONEEL

Die Personeel

Bedryfshoof

André Hugo

Tel:  044 695 0440

Epos:

andre@ngkhartenbos.co.za

Skriba-Kassier

Antoinette Steenkamp

Tel:  044 695 0440

Epos:

antoinette@ngkhartenbos.co.za

Koster

Picture1_edited_edited.png

Rudy Bothma

Sel: 084 799 0440

Orrelis

WhatsApp Image 2023-04-14 at 10.09.09.jpeg

Annette Strydom

Sel:  076 857 2900

Skoonmaker

IMG-20250422-WA0003.jpg

Felicia Jaji

Tuinier

Martin Salie

Logo

 ONS LOGO

1.jpg

SIMBOLIEK VAN ONS ROEPING LOGO:

DIE KERKRAAD

GEMEENTERAAD

Ons sien dat Hartenbos gemeente inpas in die Bybelse beeld van die kerk wat funksioneer as ‘n liggaam. Ons vind hierdie beginsel veral in Romeine 12, 1 Korintiërs 12 en Efesiërs 4. Ons is die Liggaam van Christus wat bestaan uit verskillende lede, elkeen met unieke gawes. Ons leef ons gawes uit in verskillende leiersrolle en bedieninge waartoe die Here ons roep. Die Bybelse ideaal is dat elke lidmaat toegerus sal wees om sy/haar roeping volgens sy/haar gawes uit te leef. Die lidmate word deur die leierskap toegerus vir hulle diens aan die gemeente en die wêreld. So word die Liggaam van Christus opgebou en God se wêreld gedien. As leiers sê ons soos Jesus: ons is nie hier om gedien te word nie, maar om te dien! Ons is deur God geseën sodat ons vir mekaar, ons gemeente en ons wêreld tot seën kan wees.

bottom of page