top of page

NUUS EN GEBEURE
Kommunikasie
Dinkskrum
14 Maart 09:00
Konsistorie
ALMAL word uitgenooi.
Kom deel jou nuwe idees, blink gedagtes en
tonne ondervinding met ons diensgroep.

Conversations
18 Maart 09:00
Binnehof
'n Kort kursus in Evangelisasie aangebied
deur die Gideons.
Gratis.
Registreet by kerkkantoor.

Basaar
1 April
09:00
Vir heerlike eetgoed, saamkuier en vet pret moet jy nie vanjaar se basaar misloop nie!!
.png)
Hamburger
dag
17 Maart
Inry verkope
R40 vir kaasburger
Afhaal tussen 17:00 en 19:00.
Bestelling sluit 10/03

Imagine Kamp
18-20 Maart
R500 pp
Ouderdomme 13-18.
DUISENDE TIENERS, EEN NAWEEK.
Kontak ds. Divvie:
083 234 4328

Paasete
14 April
18:00
R100 pp
Kom deel die vreugde met 'n Bybelse ete saam medegelowiges om Paasfeeste beleef.
Woestyndrag.

bottom of page