top of page

FAQS

Hoe word ek ‘n lidmaat van NG Gemeente Hartenbos?
Ek is ‘n nuwe intrekker, wat doen ek nou?
Hoe om ‘n kind te laat doop?
Belydenisaflegging?

Belydenis word jaarliks afgelê op datum op kalender aangedui. Volwassenes wat belydenis van geloof wil aflê moet asseblief vir

ds Johan Engelbrecht kontak.

Hoe om ‘n huweliksbevestiging te reël?
Hoe om ‘n begrafnis te reël?

Die begrafnisondernemer moet die kerkkantoor kontak mbt beskikbaarheid van kerk . Die begrafnisondernemer of familie moet die leraar kontak. Kontak asseblief die ouderling van die wyk ivm tee na begrafnis.

Hoe skakel ek in by ‘n kleingroep/bybelstudiegroep?

Kontak kerkkantoor of skakel Douw Coetsee (kleingroepe), of enige van die persone in die lys van Bybelstudiegroepe.

bottom of page